
Jan Blohm – Soverby Lapa Dwarskersbos – 8 Januarie 2020
Kom geniet die aand saam met Jan Blohm 8 Januarie 2020 by Soverby Lapa tussen Velddrif en Dwarskersbos die 8 Januarie 2020 om 19:00.
Kostes is R250 pp. Sluit in ete in. Sluit in Beef Burger en chips.
Meer inligting kan bekom word by
Gina: 083 303 3575
Charldo: 073 873 2226
NB Besprekings noodsaaklik!