
Gian Groen Unplugged – Soverby Lapa Dwarskersbos – 15 Desember 2020
Kom geniet die aand saam met Gian Groen Unplugged by Soverby Lapa tussen Velddrif en Dwarskersbos die 15 Desember 2020 om 19:00.
Kostes is R250 pp. Sluit in ete in. Chicken cordon bleu, wedges en slaai.
Meer inligting kan bekom word by
Gina: 083 303 3575
Charldo: 073 873 2226
NB Besprekings noodsaaklik!