
Fatman – Soverby Lapa Dwarskersbos – 13:00 30 Desember 2020
Middag Show
Kom geniet die middag saam met Fatman by Soverby Lapa tussen Velddrif en Dwarskersbos die 30 Desember 2020 om 13:00.
Kostes is R250 pp. Sluit in Burger en Chips
Meer inligting kan bekom word by
Gina: 083 303 3575
Charldo: 073 873 2226
NB Besprekings noodsaaklik!