
Early B by Soverby Lapa 6:30PM 4 Junie 2021
Aand Show by Soverby Lapa
Kom geniet die aand saam met Early B by Soverby Lapa tussen Velddrif en Dwarskersbos die 4 Junie 2021 om 18:30.
Kostes is R300 pp. Sluit aandete in.
Meer inligting kan bekom word by
Charldo: 073 873 2226
Gina: 083 303 3575
NB Besprekings noodsaaklik!